Katgriep/Parvo: die dodelike virus wat jong hondjies se lewe eis!

Photo by Austin Kirk on Unsplash Dit is ongelukkig weer die tyd van die jaar om op my seepkissie te klim en te preek oor hoe belangrik jou hondjie se entings is. Dit voel of ek elke jaar minstens een keer 'n skrywe het hieroor maar steeds is baie mense oningelig oor hierdie dodelike virus. Moenie die oningeligte… Continue reading Katgriep/Parvo: die dodelike virus wat jong hondjies se lewe eis!