Hoe help ek my dier om gewig te verloor.

In die vorige blog het ek 'n paar redes genoem waarom dit so belangrik is dat ons diere nie oorgewig moet wees nie. Noudat ons bewus is van die verskeie negatiewe impakte wat dit op ons diere se gesondheid het lei dit nou tot die volgende logiese vraag: Hoe help ek my dier om gewig… Continue reading Hoe help ek my dier om gewig te verloor.

Die gevaar van menslike medikasie vir troeteldiere

Die kuur of die probleem? Ek het al in 'n vorige blog aan die onderwerp geraak, maar steeds word ons gereeld gevra oor watter menslike medikasie veilig is vir troeteldiere. Die grootste en ook gevaarlikste sondebok is pynmedikasie. Die oomblik wat jou geliefde troeteldier seer het wil jy so gou (en soms ook so goedkoop)… Continue reading Die gevaar van menslike medikasie vir troeteldiere

Wat om te doen as jou hond in die huis mors – “Potty training 101”

As jy lekker in jou huis op kouse rondloop en skielik voel hoe die hele kous sopnat word of nog erger hoe die kous op iets sponserig gly is die gort dalk behoorlik gaar. Dis daardie aaklige gevoel wat jou dalk laat besluit om jou woef sommer permanent die huis te verbied. Gelukkig is daar… Continue reading Wat om te doen as jou hond in die huis mors – “Potty training 101”