Covid-19 en ons troeteldiere

Die woord corona virus is deesdae op almal se lippe. Met die skielike uitbraak van die nuwe tipe corona virus is ons onvoorbereid en verslae oor hoe vinnig dit versprei. Natuurlik is ons ook oor ons geliefde troeteldiere bekommerd en wonder of hulle veilig is. Dis belangerik om te besef dat daar nog nie soveel… Continue reading Covid-19 en ons troeteldiere